Zuma, Mandela en kie ontduik opnuut vervolging

akkreditasie
Khulubuse Zuma, neef van oudpres. Jacob Zuma, was ’n direkteur van die Aurora-mynmaatskappy. Foto: Argief
Khulubuse Zuma, neef van oudpres. Jacob Zuma, was ’n direkteur van die Aurora-mynmaatskappy. Foto: Argief

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ’n stokkie gesteek voor die saak teen die direkteure van die Aurora-mynmaatskappy wat nou ná bykans tien jaar eers “nog verder ondersoek moet word”.

Khulubuse Zuma, neef van oudpres. Jacob Zuma, Zondwa Mandela, ’n kleinseun van oudpres. Nelson Mandela, Thulani Ngubane en Raja Shah se verhoor was veronderstel om reeds in Mei 2019 te begin, maar vertragings het al keer op keer die saak in die wiele gery.

“Hierdie saak sloer nou al bykans tien jaar,” sê Stefanie Fick, hoof van regsdienste by die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa), Vrydag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.09
-0.1%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.04
-0.2%
Silwer
20.68
+0.0%
Palladium
2,203.00
-1.8%
Platinum
945.00
0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos