85% van Implats se werknemers al ten volle ingeënt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Implats sê hy gaan ook opvolginentings ondersteun wanneer dit beskikbaar gestel word.
Implats sê hy gaan ook opvolginentings ondersteun wanneer dit beskikbaar gestel word.

Impala Platinum (Implats) het Woensdag bekend gemaak 89% van sy byna 42 000 werknemers by sy platinumkompleks in Rustenburg in Noordwes het teen 1 Desember al minstens een inenting ontvang en 79% is al ten volle ingeënt.

By Marula, Implats se platinummyn in Limpopo, is 94% van die 4 490 werknemers al ten volle ingeënt.

Wêreldwyd is 85% van Implats se werknemers en kontrakteurs al ten volle ingeënt, en 93% het al minstens een inenting ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos