Arbeidshof: Hoë hakke nie rede om mynvrou af te dank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hakke op 'n myn? Arbeidshof sê ja.   Foto: Unsplash
Hakke op 'n myn? Arbeidshof sê ja. Foto: Unsplash

Die arbeidshof het bevind ’n vroulike mynwerknemer moet ná vyf jaar heraangestel word nadat sy afgedank is weens haar ontevredenheid met haar werkgewer se beleid oor die dra van hoëhakskoene op sy perseel.

Litshani Sylvia Mofokeng is in September 2013 as ’n mensebestuur-koördineerder by Tharisa Minerals, waarvan die sleutelbate die Tharisa-myn is, aangestel.

Die mynmaatskappy het in 2015 ’n beleid rondom veiligheid en gesondheid in die werkplek aanvaar en die een klousule het gelui dat “die geskikte skoene te alle tye op sy perseel gedra moet word en dat pantoffels, hoëhakskoene en oop skoene nie toegelaat word nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos