Covid-19-gevalle by Grootegeluk-myn styg skerp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Exxaro se Grootegeluk-steenkoolmyn Foto: Argief
Exxaro se Grootegeluk-steenkoolmyn Foto: Argief

Daar is ’n skerp styging in die getal Covid-19-gevalle by die Grootegeluk-myn, wat steenkool aan Eskom se Medupi-kragstasie lewer.

Exxaro, wat die mynkompleks in Lephalale, Limpopo, besit, het Sondag bevestig daar is nou 88 aktiewe gevalle by Grootegeluk. Daarvan is 34 gevalle (39%) onder mense wat ten volle ingeënt is en 54 (61%) onder mense wat nog nie ingeënt is nie.

Mzila Mthenjane, ’n senior bestuurder van Exxaro, sê ondanks die skielike oplewing in gevalle is niemand ernstig siek of gehospitaliseer nie. Hulle is almal in isolasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos