Implats versnel pas van RBPlat-oorname

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Ondergrondse mynvoertuig in een van RBPlat se platinummyne.
’n Ondergrondse mynvoertuig in een van RBPlat se platinummyne.

Die platinumgroep Impala Platinum (Implats) wys sy vasbeslotenheid om Royal Bafokeng Platinum (RBPlat) oor te neem deur nou stuksgewys al hoe meer aandele in RBPlat te koop.

Implats het ooreenkomste gesluit om nog meer as 7,39 miljoen RBPlat-aandele te koop, het hy Donderdagoggend aangekondig. Dit verteenwoordig 2,56% van RBPlat se uitgereikte aandele. Hy sê nie teen watter prys dié aandele gekoop is nie.

Tesame met ooreenkomste met van RBPlat se groot institusionele aandeelhouers, soos Allan Gray, Coronation en Ninetyone, wat Implats op 29 November bekend gemaak het, asook verdere aankope wat hy Woensdag bekend gemaak het, het hy nou reeds 31,94% van RBPlat in sy besit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos