Innoverings in mynbou gee produksie ’n hupstoot

akkreditasie
’n Argieffoto van Sibanye Gold se myn in Westonaria. Suid-Afrika se goud- en platinummyne is besonder diep en dit kan tot twee uur neem vir mynwerkers om hul ondergrondse werkstasies te bereik. Foto: ELIZABETH SEJAKE
’n Argieffoto van Sibanye Gold se myn in Westonaria. Suid-Afrika se goud- en platinummyne is besonder diep en dit kan tot twee uur neem vir mynwerkers om hul ondergrondse werkstasies te bereik. Foto: ELIZABETH SEJAKE

Tegnologie wat mynwerkers dwarsdeur rots laat sien, masjiene wat vyf keer vinniger boor en maniere om met ondergrondse werkers te kommunikeer. Dit is van die innoverings wat by die Mandela Mining Precinct (MMP) aan die gang is.

Die MMP in Melville, Johannesburg, het in 2018 amptelik sy deure geopen en is ’n vennootskap tussen Suid-Afrika se mynhuise en die regering. Die Mineraleraad van Suid-Afrika (MRSA) tesame met verskeie regerings­instansies en staatsdepartemente finansier die navorsing, ontwikkeling en innovering by die MMP.

“Dit is een van die grootste openbare-private vennootskappe in die wêreld,” aldus Sietse van der Woude, uitvoerende hoof van modernisering en veiligheid by die Mineraleraad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos