Is dit einde van stryd oor eens bemagtig, altyd bemagtig?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hofstryd oor 2018 se Mynbouhandves is dalk nog nie oor nie.
Die hofstryd oor 2018 se Mynbouhandves is dalk nog nie oor nie.

In ’n onlangse uitspraak oor die 2018-Mynbouhandves het die hooggeregshof bepaal dat die handves nie as wetgewing nie, maar as ’n beleidsdokument geag moet word en dat die beginsel geld van eens bemagtig, altyd bemagtig.

Die Mineraleraad van Suid-Afrika as applikant het geslaag in sy betoog dat vorige transaksies vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) met die hernuwing of oordrag van ’n minerale reg erken moet word. Die hof het ook die verhoging van SEB-eienaarskap van 26%- tot 30%-aandeelhouding, waarby mynwerkers en myngemeenskappe sou baat vind, outomaties tersyde gestel.

Indien die departement van minerale hulpbronne en energie nie teen die sperdatum van 14 Oktober 2021 teen die uitspraak appelleer nie, sal een van die mynbousektor se uitdagings, naamlik ’n soeke na regulatoriese regsekerheid, grootliks uit die weg geruim wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos