Kopermyn by Okiep gaan herleef

akkreditasie
Die ingang na een van die kopermyne by Okiep in die Noord-Kaap waar bedrywighede teen 2003 gestaak is. Orion Minerals wil dit nou hervat.
Die ingang na een van die kopermyne by Okiep in die Noord-Kaap waar bedrywighede teen 2003 gestaak is. Orion Minerals wil dit nou hervat.

Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) gaan ’n strategiese vennoot word van die mynmaatskappy Orion Minerals se kopermynprojek by Okiep in die Noord-Kaap.

Die NOK besit 43,75% in Southern African Tantalum Mining (Safta), een van die oorspronklike eienaars van die Okiep-kopermynbates.

Orion wou Safta se belang en mynregte oorneem, en die NOK het nou daartoe ingestem. Die NOK sal steeds ’n 43,7%-belang in die New O’Kiep Mining-maatskappy behou, met Orion wat 56,3% sal besit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,796.10
+0.1%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,798.50
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,819
+0.7%
Alle aandele
69,186
+0.8%
Hulpbronne 10
64,449
+0.6%
Industriële 25
92,855
-0.1%
Finansiële 15
13,421
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos