Lonmin, die wêreld se derde grootste platinumprodusent, is op 7 Junie deur Sibanye-Stillwater oorgeneem. Indien dié oorname nie plaasgevind het nie, sou Lonmin moontlik nou in sakeredding gewees het.
Lonmin se kontantvloeiprobleme het aanvanklik ontstaan weens Brad Mills, uitvoerende hoof van 2004 tot 2008, se mislukte meganiseringspoging.