Petra verkoop 2 enorme diamante vir R202 m.

akkreditasie
Die wit diamant van 342.92 kar. wat Petra vandeesweek verkoop het. Foto: Petra Diamonds
Die wit diamant van 342.92 kar. wat Petra vandeesweek verkoop het. Foto: Petra Diamonds

Petra Diamonds het Woensdag twee diamante verkoop wat hy in Julie by sy Cullinan-myn gekry het.

Die mynmaatskappy het ’n wit diamant van 342.92 kar. en ’n blou diamant van 18.30 kar. op ’n veiling vir $13,5 miljoen aan Stargems verkoop.

Die wit diamant het $10 miljoen ingevorder, terwyl die kleiner blou diamant teen $3,5 miljoen verkoop is. Dit kom neer op sowat R202 miljoen wat die maatskappy gemaak het uit die verkope teen Donderdag se wisselkoers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos