Staking: Ná 3 maande kan Sibanye weer goud myn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sibanye-Stillwater se goudmyne was weens ’n staking drie maande gesluit.
Sibanye-Stillwater se goudmyne was weens ’n staking drie maande gesluit.

Dit het meer as drie maande geneem, maar Sibanye-Stillwater kan uiteindelik weer goud myn.

’n Staking van drie maande by Sibanye se goudbedrywighede was amptelik Saterdag verby nadat die mynreus ’n loonooreenkoms met stakende lede van die vakbonde NUM en Amcu onderteken het.

Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) was betrokke nadat hy verlede week ingegryp het by die verwoestende staking, wat gelei het tot sporadiese geweld en soms dreigemente van die regering om Sibanye se mynlisensie op te skort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 10/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos