5G vinniger, ‘maar met meer risiko’s’

akkreditasie
Professionele gamers soos Grant Hinds sal beter verbindings en virtuele werklikheid ervaar wanneer 5G-verbindings op ’n breër grondslag in Suid-Afrika beskikbaar is.
Professionele gamers soos Grant Hinds sal beter verbindings en virtuele werklikheid ervaar wanneer 5G-verbindings op ’n breër grondslag in Suid-Afrika beskikbaar is.

Wanneer 5G uiteindelik vastrapplek oor die wêreld heen kry, sal dit lei tot interkonnektiwiteit van groot infrastruktuur en ingewikkelde stelsels, soos verkeersligte, water en elektrisiteit en selfs winkelsentrums. Dit hou voordele in, maar ook ongekende risiko’s vir kuberveiligheid, maan ’n IT-kenner.

“In ’n 5G-wêreld sal bykans alles met die internet verbind wees – en dít in ’n hoogs geoutomatiseerde omgewing. Maar dié grootskaalse interkonnektiwiteit sal ’n teelaarde wees vir nuwe soorte kubermisdade met veel ernstiger gevolge.

“Stel jou voor wat gebeur wanneer verkeersligte in ’n groot stad ophou werk, of wanneer munisipale stelsels en elektrisiteitsnetwerke tot stilstand kom? Dié risiko’s is ’n realiteit,” sê Jens Montanana, uitvoerende hoof van Datatec, ’n internasionale IT-groep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos