African Bank bevestig dataskending

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daar word vermoed dat die persoonlike inligting van meer as 1,4 miljoen mense in April vanjaar onwettig van Debt-IN se bedieners verkry is, maar dit het eers  verlede week aan die lig gekom. Foto: Argiewe
Daar word vermoed dat die persoonlike inligting van meer as 1,4 miljoen mense in April vanjaar onwettig van Debt-IN se bedieners verkry is, maar dit het eers verlede week aan die lig gekom. Foto: Argiewe

Een van African Bank se skuldinvorderaars was op 1 April die teiken van gesofistikeerde kubermisdadigers wat daartoe gelei het dat die inligting van sekere kliënte blootgestel is.

Die skuldinvorderaar is Debt-IN wat op sy webtuiste verwys na 1,4 miljoen mense se inligting wat vermoedelik in April onwettig bekom is.

Destyds het veiligheidsadviseurs tot die gevolgtrekking gekom dat daar geen bewyse was dat  die gyselware- (ransomware) aanval tot dataskending gelei het nie, volgens African Bank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos