Die wêreld van The Jetsons word nou al hoe meer ’n werklikheid in jou huis, veral met Amazon se nuwe “waghond”-robot.
Astro sal jou huis oppas en jou verwittig as daar enige moles is of net vir jou ’n bier bring as dít is wat jy wil hê.
As jy kyk na Amazon se advertensie vir Astro, blyk dit ’n goeie idee te wees.