Amazon sê Takealot dalk gou die stryd aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amazon wil glo teen Februarie 2023 regstreeks in Suid-Afrika begin sake doen. Foto: Getty Images
Amazon wil glo teen Februarie 2023 regstreeks in Suid-Afrika begin sake doen. Foto: Getty Images

Takealot, wat net in Suid-Afrika sake doen, gaan binnekort mededinging kry van die wêreldleier in aanlyn handel, Amazon.

BussinesTech berig Amazon beplan om in 2023 as deel van sy wêreldwye uitbreiding ’n markplek in Suid-Afrika bekend te stel.

Dokumente wat deur Business Insider gesien is, wys die kleinhandelreus beplan om na minstens vyf nuwe gebiede, naamlik België, Chili, Colombia, Nigerië en Suid-Afrika, uit te brei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos