Apple verwyder gewilde kletsapp weens kinderporno

akkreditasie
Die gewilde kletsapp Telegram is ’n paar uur lank uit Apple se app-winkel verwyder nadat Apple ontdek het dit word gebruik om kinderpornografie te versprei. Foto: Telegram/Verskaf
Die gewilde kletsapp Telegram is ’n paar uur lank uit Apple se app-winkel verwyder nadat Apple ontdek het dit word gebruik om kinderpornografie te versprei. Foto: Telegram/Verskaf

Die tegnologiereus Apple het verlede week sonder waarskuwing die gewilde kletsapp Telegram Messenger uit sy app-winkel verwyder.

Telegram, wat daagliks deur meer as 100 miljoen mense gebruik word, kon etlike ure lank nie in Apple se app-winkel opgespoor word nie.

Eers heelwat later het Telegram se uitvoerende hoof, die Rus Pavel Durov, aan 9to5Mac bevestig die app is verwyder omdat Apple gevind het dat “onvanpaste inhoud” daarop versprei word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos