Apple wil kinders veilig hou; hóé is nog omstrede

akkreditasie
Apple se nuwe funksies  om kinders te beskerm word nou uitgestel. Foto: Unsplash
Apple se nuwe funksies om kinders te beskerm word nou uitgestel. Foto: Unsplash

Die beskerming van gebruikers se inligting raak al hoe belangriker vir maatskappye en daarom wil Apple langer daaroor besin.

Die maatskappy het sy stel funksies vir kinderbeskerming wat verlede maand aangekondig is, uitgestel, insluitend ’n omstrede funksie wat gebruikers se foto’s vir seksuele misbruik van kinders sal nagaan.

Dit kom ná intense kritiek dat die veranderinge die privaatheid van gebruikers kan benadeel. Die veranderinge sou later vanjaar ingestel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos