AWB, Nommers-bende onder SA groepe op Facebook se swartlys

akkreditasie
Wyle Eugène Terre'Blanche, stigter van die Afrikaner-Weerstandsbeweging. Dié foto is in 2009 in Pretoria geneem. Foto: Johann Hattingh
Wyle Eugène Terre'Blanche, stigter van die Afrikaner-Weerstandsbeweging. Dié foto is in 2009 in Pretoria geneem. Foto: Johann Hattingh

Vier Suid-Afrikaanse groepe is op Facebook se geheime swartlys van gevaarlike individue en organisasies wat deur die webtuiste The Intercept uitgelek is.

Die lys is glo reeds in 2012 begin, toe Facebook vorendag gekom het met sy gemeenskapstandaarde ná druk omdat terreurorganisasies die sosialemediaplatform gebruik om lede te werf.

Die lys, wat duisende organisasies bevat, is ingedeel in die afdelings haat, misdaad, terreur, gemilitariseerde sosiale bewegings en gewelddadige rolspelers. Elke kategorie het drie vlakke en die vlakke bepaal wat Facebook-gebruikers oor die verbode organisasies mag sê, maar die vlakke van die Suid-Afrikaanse groepe word nie aangedui nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos