Deel

Bang jou Facebook-rekening word gekraak? Beveilig dit só met 2-faktor-verifikasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maak seker jy gebruik ’n tweefaktor-verifikasie om jou aanlyn rekeninge veilig te hou. Foto: Unsplash
Maak seker jy gebruik ’n tweefaktor-verifikasie om jou aanlyn rekeninge veilig te hou. Foto: Unsplash

Gebruikers van die sosialemediaplatform Facebook wat kwesbaar vir kuberkrakers is, sal voortaan verplig word om ’n tweefaktor-verifikasie te aktiveer.

’n Tweefaktor-verifikasie is wanneer jy op meer as een manier toegang moet verkry tot die platform of app wat jy wil gebruik, byvoorbeeld deur ’n wagwoord sowel as ’n eenmalige pin wat na jou selfoon gestuur word.

Volgens die webwerf Merchant Fraud Journal werk ’n tweefaktor-verifikasie deur ’n bykomende laag sekerheid by jou aanlyn rekeninge te voeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.21
+0.0%
Rand - Pond
23.83
+0.1%
Rand - Euro
20.52
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.81
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,031.38
+0.5%
Palladium
1,408.34
0.0%
Goud
1,956.43
-0.4%
Silwer
23.45
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,513
-0.2%
Alle aandele
76,713
-0.2%
Hulpbronne 10
69,290
-0.3%
Industriële 25
103,756
-0.1%
Finansiële 15
15,154
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos