Boewe kan gesteelde data só gebruik

akkreditasie
Kuberkrakers het onlangs toegeslaan op miljoene Suid-Afrikaners se data. Foto: Reuters
Kuberkrakers het onlangs toegeslaan op miljoene Suid-Afrikaners se data. Foto: Reuters

Die data van miljoene Suid-Afrikaners wat deur ’n kuberkrakergroep gesteel is, kan uiteindelik vir georganiseerde misdaad soos huisbrake en motorkapings gebruik word, maan kuberveiligheidskenners.

N4ughtySecTU, ’n gyselwarebende wat glo in Brasilië gesetel is, het by die kredietburo TransUnion se bedieners ingebreek en uiters sensitiewe inligting van Suid-Afrikaanse verbruikers en maatskappye bekom.

Kuberaanvallers verkoop die data wat hulle steel dikwels op die donker web of regstreeks aan georganiseerde misdaadgroepe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos