Bolt kry inspuiting van €20 miljoen

akkreditasie
Bolt kry ’n groot belegging om dienste uit te brei.  Foto: Bolt
Bolt kry ’n groot belegging om dienste uit te brei. Foto: Bolt

Een van Uber se grootste mededingers in Suid-Afrika, Bolt (voorheen bekend as Taxify), het ’n belegging van €20 miljoen bekom.

Die vennootskap met die International Finance Corporation (IFC), lid van die Wêreldbank-groep, gaan Bolt help om juis in ontluikende lande in Afrika en Oos-Europa uit te brei.

Luidens ’n verklaring is die hoop dat dit ondernemerskap sal stimuleer, werk sal skep en toegang tot vervoer in dié lande sal verbeter. Dit sal ook gebruik word om vroulike bestuurders te bemagtig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.86
-0.9%
Rand - Pond
20.44
-0.9%
Rand - Euro
17.22
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.70
-0.8%
Silwer
24.16
-1.7%
Palladium
2,006.86
-2.6%
Platinum
1,032.00
-2.9%
Brent-ruolie
85.99
+0.5%
Top-40
61,025
+1.0%
Alle aandele
67,615
+1.0%
Hulpbronne 10
63,620
+0.3%
Industriële 25
87,147
+1.5%
Finansiële 15
14,027
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos