Bouwerk begin in Waterfall City aan grootste datasentrum in Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Konstruksie het reeds begin aan Vantage se datasentrum in Johannesburg. Foto: Vantage
Konstruksie het reeds begin aan Vantage se datasentrum in Johannesburg. Foto: Vantage

’n Enorme datasentrum wat uiteindelik 60 000 m² sal beslaan, word eersdaags in Midrand, Gauteng, gebou.

Vantage, ’n Amerikaanse firma wat datasentrums ontwikkel, beplan om meer as R15 miljard te belê in dié aanleg, sy eerste datasentrum in Afrika.

Dit sal ’n neutrale datasentrum wees wat dus data aan enige verskaffer van wolkdienste sal verkoop.

Die aanleg sal in die Waterfall City-ontwikkeling gevestig wees en volgens Vantage sal dit help om ekonomiese groei te bevorder en werkskepping te stimuleer.

Vantage sê sy ontwerp is energie-doeltreffend, een van die groot probleme met datasentrums, wat hoë kragverbruik het.

Die aankondiging kom dae nadat die telekommunikasiemaatskappy Teraco sy tweede en grootste datasentrum in Brackenfell, Kaapstad, voltooi het. Teraco het ook reeds twee datasentrums in Gauteng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.80
-0.9%
Silwer
22.31
-0.1%
Palladium
1,750.09
+0.3%
Platinum
935.50
-0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos