Britte wil sosiale netwerke beboet oor geweld

akkreditasie
Regerings oor die wêreld heen worstel oor hoe om inhoud op sosialemediaplatforms beter te beheer.
Regerings oor die wêreld heen worstel oor hoe om inhoud op sosialemediaplatforms beter te beheer.

Brittanje het Maandag nuwe wetgewing voorgestel wat sosiale netwerke swaar boetes sal oplê, sou hulle versuim om hul gebruikers teen skadelike inhoud te beskerm.

Die feit dat jong mense so maklik toegang kan kry tot skadelike inhoud aanlyn wek wêreldwyd kommer, veral nadat Molly Russell, ’n 14-jarige Britse meisie, haar eie lewe geneem het nadat sy inhoud oor depressie en selfdood aanlyn gesien het.

Regerings oor die wêreld heen worstel oor hoe om inhoud op sosialemediaplatforms beter te beheer. Hierdie platforms word dikwels daarvoor kwalik geneem dat hulle geweld aanhits, middelmisbruik aanmoedig en pornografie versprei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.81
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos