Deel

ChatGPT behou sy sin vir humor, selfs al is daar tegniese probleme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kunsmatige intelligensie kan blykbaar ook ’n humorsin aanleer. Foto: Shutterstock
Kunsmatige intelligensie kan blykbaar ook ’n humorsin aanleer. Foto: Shutterstock

Die kletsbot wat die wêreld aan die gons het, ChatGPT, het van tyd tot tyd tegniese probleme. Maar moenie vrees nie, dit sal jou steeds nie teleurstel nie.

Gewoonlik as ’n webwerf nie beskikbaar is nie, kry die gebruiker ’n droë boodskap soos “tans nie beskikbaar nie”, maar ChatGPT is nie so vervelig nie.

Dié kletsbot, wat die wêreld op hol het met hoe slim dit ingewikkelde vrae beantwoord, is net so innoverend as daar fout is op die platform.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.45
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,945.65
-1.7%
Silwer
22.87
-1.6%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,905
+1.1%
Alle aandele
75,411
+1.0%
Hulpbronne 10
64,785
+0.8%
Industriële 25
102,437
+0.8%
Finansiële 15
15,493
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos