Digitale migrasie: 1,2 miljoen huise wil dekodeerders hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Khumbudzo Ntshavheni, minister van kommunikasie en digitale tegnologie. Foto: GCIS
Khumbudzo Ntshavheni, minister van kommunikasie en digitale tegnologie. Foto: GCIS

Meer as 1,2 miljoen arm huishoudings het aansoek gedoen vir dekodeerders sodat hulle televisie kan kyk wanneer die analoogsein eersdaags afgeskakel word en alle TV-uitsendings digitaal word.

Van dié mense is 572 255 reeds gemigreer soos die proses van provinsie na provinsie ingestel word.

Khumbudzo Ntshavheni, minister van kommunikasie en digitale tegnologie, het Woensdag gesê die land se migrasie na digitale televisie is op koers om teen einde Maart 2022 voltooi te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos