Facebook gaan nie meer foto’s van jou herken nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook skakel gesigherkenning binnekort af. Foto: Unsplash
Facebook skakel gesigherkenning binnekort af. Foto: Unsplash

Facebook gaan jou nie meer outomaties op foto’s uitken en vra of jy jouself wil “merk” (tag) nie.

Meta, moedermaatskappy van die sosialemediaplatform, gaan oor die volgende paar weke sy gesigherkenningstelsel afskakel. Dit kom te midde van gebruikers én reguleerders se toenemende kommer oor hul privaatheid.

Jerome Pesenti, Meta se visepresident vir kunsmatige intelligensie, sê in ’n blog Facebook gaan die individuele gesigherkenning van byna ’n miljard mense uitwis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.84
+0.1%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,840.03
-0.0%
Silwer
24.17
+0.1%
Palladium
2,002.00
-0.1%
Platinum
1,027.00
0.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos