Facebook gooi wal oor bewerings in die media

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook se leierskap weet van die negatiewe effek van Instagram op jong tieners, volgens ondersoeke deur die gerekende The Wall Street Journal van Amerika. Foto: Bloomberg
Facebook se leierskap weet van die negatiewe effek van Instagram op jong tieners, volgens ondersoeke deur die gerekende The Wall Street Journal van Amerika. Foto: Bloomberg

Facebook sê aantygings dat sy sosialemediaplatforms ’n negatiewe uitwerking het op sy gebruikers, veral tieners, is nie die volle verhaal nie.

“Die kwessies oor die platforms se inhoudsbestuur, die uitwerking op verbruikers se geestesgesondheid en fopnuus is baie meer ingewikkeld en weerspreek eenvoudige beleidsoplossings wat voorgestel word,” sê Nick Clegg, Facebook se hoof van internasionale sake.

Sy verklaring volg op ’n reeks artikels wat die Wall Street Journal onlangs oor Facebook en Instagram geplaas het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 166/7
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.03
-0.6%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.10
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,767.16
-0.1%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,794.13
+0.5%
Platinum
942.00
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,869
+0.5%
Alle aandele
71,367
+0.5%
Hulpbronne 10
67,684
+0.2%
Industriële 25
94,015
+0.4%
Finansiële 15
14,092
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos