Facebook reken TikTok is sy beste mededinger nóg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Instagram gaan video aanlokliker probeer maak.
Instagram gaan video aanlokliker probeer maak.

Dit blyk Facebook en sy platforms, insluitend Instagram, sukkel met groei, veral vergeleke met mededingers soos TikTok, en daarom wil die maatskappy ’n bietjie verander.

Mark Zuckerberg, uitvoerende hoof van Facebook, sê hy het spanne binne sy maatskappy herlei wie se prioriteit dit nou gaan wees om op jong volwassenes se belewenis te fokus.

The Verge berig die opmerking is gemaak op ’n oproep met beleggers en wys Facebook is bekommerd dat al hoe minder tieners en jong volwassenes sy platforms gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos