Gee die omgewing ’n blaaskans – herstel eerder elektronika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sowat 6,2 kilogram se elektroniese afval word jaarliks per Suid-Afrikaner gegenereer.
Sowat 6,2 kilogram se elektroniese afval word jaarliks per Suid-Afrikaner gegenereer.

Dis weer tyd vir ’n nuwe selfoon met splinternuwe eienskappe en ’n kamera waarvan fotograwe toentertyd maar net kon droom.

Maar jou onversadigbare begeerte na die jongste tegnologie eis ’n reuse-tol op die omgewing in die vorm van elektroniese afval.

In ’n navorsingsartikel van Jochen Petersen, Thandazile Moyo, Zaynab Sadan en Aysha Lötter verbonde aan die Universiteit van Kaapstad (UK), word geraam Suid-Afrika het in 2019 ongeveer 416 kiloton elektroniese afval gegenereer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos