Deel

Huawei se Mate50 Pro land in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die nuwe Huawei Mate50 Pro is die maatskappy se nuutste vlagskip.
Die nuwe Huawei Mate50 Pro is die maatskappy se nuutste vlagskip.

Huawei mag steeds nie Google-dienste op sy slimfone hê nie, maar dit keer die Chinese reus nie om uitstekende tegnologie te ontwikkel nie.

Die maatskappy stel Donderdag sy vlagskipfoon, die Mate50 Pro, in Suid-Afrika bekend. Dit het ’n vierkamerastelsel wat werk nes dié van ’n goeie digitale kamera.

Die kamerastelsel het ’n aanpasbare kameralens met tien stellings. As jy na die kameralens kyk, kan jy sien hoe dit groter en kleiner word, nes soos dié op professionele kameras. Dit gee gebruikers die kans om kreatiewe foto’s te neem en self te kies hoeveel lig hulle wil inlaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos