‘Immoreel’ van MTN om nou mense te wil aflê – Solidariteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
MTN beplan afleggings ná goeie winste.  Foto: Gallo Images/Papi Morake
MTN beplan afleggings ná goeie winste. Foto: Gallo Images/Papi Morake

MTN kan nie met ’n afleggingsproses begin nadat dié maatskappy se jongste finansiële resultate ’n wins van sowat R14 miljard getoon het nie, sê die vakbond Solidariteit.

MTN het glo ook al sy teikens oortref.

Daarom meen Solidariteit dat die MTN-bestuur se voorneme om werknemers af te lê “gevoelloos en immoreel” is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos