Is dit 5G? Is dit vesel? Nee, dis AirFibre!

akkreditasie
Calvin Collett, besturende direkteur van MTN se internetdiensverskaffer.  Foto: MTN
Calvin Collett, besturende direkteur van MTN se internetdiensverskaffer. Foto: MTN

MTN het verlede week ’n nuwe produk bekend gestel, bekend as Supersonic AirFibre, waardeur die diensverskaffer hoop om vinnige mobiele internet aan dorpe en woongebiede te bied waar optieseveselkabels nog nie gelê is nie.

AirFibre is vinnige mobiele internet, maar dis nie 5G nie. Breëbandspektrum vir 5G-internet word in Maart opgeveil, maar sowel MTN as Telkom het reeds hofsake teen die veilings van die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa) aanhangig gemaak omdat die proses volgens hulle onbillik is.

LEES OOK: MTN hof toe oor 5G-spektrum-proses

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 187/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.87
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,810.05
+1.4%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,704
+0.2%
Alle aandele
71,185
+0.2%
Hulpbronne 10
67,558
0.0%
Industriële 25
93,855
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos