Jong entrepreneur laat Loop met haar roete-app

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kimberly Taylor is ’n jong entrepreneur in die tegnologiebedryf wat die ekonomie met haar afleweringsplatform, Loop, help groei.  Foto: Verskaf
Kimberly Taylor is ’n jong entrepreneur in die tegnologiebedryf wat die ekonomie met haar afleweringsplatform, Loop, help groei. Foto: Verskaf

Haar liefde vir probleemoplossing het ’n jong entrepreneur van Suid-Afrika waarskynlik gehelp om ’n platform te ontwikkel wat letterlik die beste pad vir ondernemings aanwys.

Kimberly Taylor se app, Loop, is ’n aanpasbare afleweringsbestuurplatform wat maatskappye bemagtig deur hulle in staat te stel om hul afleweringstelsels te optimaliseer en uit te brei.

Die app het haar die MTN Enterprise App van die Jaar-prys besorg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos