Jou data gou ‘so waardevol soos olie’ vir die staat

akkreditasie
Data van ons gewoontes en voorkeure gaan eersdaags “so waardevol soos olie” word, reken kenners.  Foto: Unsplash
Data van ons gewoontes en voorkeure gaan eersdaags “so waardevol soos olie” word, reken kenners. Foto: Unsplash

Die regering moet data van Suid-Afrikaners dringend op grootmaat begin insamel, want eersdaags gaan dit “so waardevol soos olie” word, sê prof. Tshilidzi Marwala, ondervoorsitter van die kommissie wat pas ’n verslag oor die land se gereedheid vir die vierde industriële revolusie aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig het.

Vir tegnologie om te help om vooruitgang te bring in sektore soos mediese sorg en opvoeding, moet die regering oor meer data van sy mense beskik, reken Marwala.

Marwala, visekanselier van die Universiteit van Johannesburg, en ’n span van 29 ander kenners op die gebied van kunsmatige intelligensie, tegnologie, opvoeding en kommunikasie, het Vrydag hul langverwagte verslag aan die president oorhandig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 1
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos