Al ooit gewonder hoe om ontslae te raak van die Google Discover Page?
Dis die bladsy heel links op jou Android-slimfoon wat vir jou allerhande nuus en blogs aanbied.
Volgens Google is die Discover Page veronderstel om te werk soos ander apps, onder meer Netflix, Facebook en TikTok, wat algoritmes gebruik om inhoud aan te bied.