Kubermisdadigers lek hul lippe vir Swart Vrydag af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wees op jou hoede as jy enige aanlyn inkopies rondom Swart Vrydag doen.  Foto: Unsplash
Wees op jou hoede as jy enige aanlyn inkopies rondom Swart Vrydag doen. Foto: Unsplash

Enigiemand sal ’n winskoop vat as hy dit kry, maar dit is juis daardie winskopie wat jou soms in die moeilikheid kan laat beland.

En hier rondom Swart Vrydag en die feestyd wat nader kom, kan ’n mens maklik in die strik van kuberkrakers trap – veral as jy verkies om eerder aanlyn te koop om die massas mense in winkelsentrums te vermy.

Onlangse syfers van ’n Finders-opname oor Swart Vrydag dui daarop dat tot 47% van Suid-Afrikaanse volwassenes, of ’n geraamde 18,5 miljoen verbruikers, vanjaar inkopies gaan doen rondom dié dag. Daarby het aanlyn aankope in net twee jaar meer as verdubbel. Die totale waarde van aanlyn aankope in die kleinhandel in Suid-Afrika staan nou op R30,2 miljard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,855.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,509
-0.1%
Alle aandele
70,999
-0.0%
Hulpbronne 10
67,121
-0.7%
Industriële 25
93,748
+0.1%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos