KYK I Vivo se nuutste foon: Bekostigbaar, maar geen hierjy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Vivo Y33s is ’n netjiese foon wat jou nie in die steek sal laat nie.  Foto: Werner Wippenaar
Die Vivo Y33s is ’n netjiese foon wat jou nie in die steek sal laat nie. Foto: Werner Wippenaar

Die Chinese selfoonmaatskappy Vivo is bekend vir billike slimfone, maar die meeste mense sal verras wees met wat die nuutste model kan doen.

Die Y33s gaan definitief nie kwalifiseer as ’n topgehalte-foon nie, maar dis eintlik die indruk wat jy kry as jy die foon in jou hand hou.

’n Mens dink altyd as jy na ’n meer bekostigbare foon kyk dat jy dit vinnig sal baasraak, maar as jy nie bekend is met die handelsmerk nie, sal jy jou misreken en ek reken dis eintlik ’n goeie teken dat die foon meer aan hom het as sy prys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 210/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 210/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos