KYK: KI-robot Dabus wys sy kreatiewe sy!

akkreditasie
Kunsmatige intelligensie en masjienleer word al hoe algemener en die meeste verbruikers is nie eens bewus van hoe dit hul lewe beïnvloed nie. Foto: Unsplash
Kunsmatige intelligensie en masjienleer word al hoe algemener en die meeste verbruikers is nie eens bewus van hoe dit hul lewe beïnvloed nie. Foto: Unsplash
unsplash

Kan kunsmatige intelligensie (KI) beskou word as ’n “uitvinder” wat ’n patent kan laat registreer?

Nie volgens die VSA en Brittanje nie, maar Suid-Afrika het dit vroeër vanjaar vir die eerste keer in die wêreld gedoen toe ’n voedselhouer, wat die KI-stelsel Dabus ontwerp het, as patent geregistreer is.

Australië se patentekantoor het ook eers die patent afgekeur, maar nadat dit op appèl geneem is, het ’n regter dié besluit omgekeer en bevind daar is geen rede om dit nié as patent te registreer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos