MTN-app-wenner: Leer speel-speel ’n Afrika-taal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ambani Africa se opvoedkundige slimfoonapp waarmee kinders vyf verskillende Afrika-tale asook Engels speel-speel kan aanleer, het MTN se prys as sake-app van die jaar gewen.
Ambani Africa se opvoedkundige slimfoonapp waarmee kinders vyf verskillende Afrika-tale asook Engels speel-speel kan aanleer, het MTN se prys as sake-app van die jaar gewen.

’n Slimfoontoepassing wat jong kinders help om Engels of ’n Afrika-taal op ’n prettige manier aan te leer, is as MTN se sake-app van die jaar aangewys.

Die MTN-Sake-app van die Jaar-toekennings is Donderdagaand gedoen.

Ambani Africa bied Engels en vyf Afrika-tale en gebruik ’n speletjiebenadering om leerlinge van gr. R tot gr. 3 te help om ’n taal aan te leer. Die Afrika-tale is Zoeloe, Xhosa, Tswana, Pedi en Venda.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos