MTN se susterfirma wil in Amerika noteer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
IHS Towers bedryf 30 200 selfoontorings wêreldwyd en wil nou noteer op die New Yorkse aandelebeurs.  Foto: Pixabay
IHS Towers bedryf 30 200 selfoontorings wêreldwyd en wil nou noteer op die New Yorkse aandelebeurs. Foto: Pixabay

IHS Towers, ’n selfoontoring- en infrastruktuurmaatskappy waarin MTN ’n 29%-belang het, wil op die New Yorkse aandelebeurs noteer.

MTN het Vrydag op die JSE se nuusdiens, Sens, gesê IHS het klaar die nodige versoek by die Amerikaanse Securities and Exchange Commission ingedien.

Die mikpunt is om so gou as moontlik te noteer, wat IHS ’n stewige kapitaalinspuiting uit die verkope van aandele sal gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos