MTN Uganda maak grootste notering vir dié land bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
MTN Uganda het 15 miljoen intekenare. Foto: Gallo Images/Papi Morake
MTN Uganda het 15 miljoen intekenare. Foto: Gallo Images/Papi Morake

MTN Uganda het Maandag bekend gemaak hy gaan sy aandele teen 200 Ugandese sjieling (sowat 83c) verkoop wanneer hy ’n 20%-belang in dié maatskappy noteer.

MTN is die grootste telekommunikasiemaatskappy in Oos-Afrika en dis ook die grootste notering tot nog toe in die streek.

“Die MTN-notering is amptelik oop,” het Wim Vanhelleputte, uitvoerende hoof van MTN Uganda, op ’n nuuskonferensie in Kampala gesê. Die aanbod sal op 22 November sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,788.60
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,855.71
+0.1%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,210
-0.5%
Alle aandele
72,641
-0.4%
Hulpbronne 10
69,214
-1.3%
Industriële 25
95,957
-0.1%
Finansiële 15
14,237
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos