MTN wou Telkom koop, maar Telkom stel (vir eers) nie belang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Telkom-toring in Pretoria. Foto: Getty Images
Die Telkom-toring in Pretoria. Foto: Getty Images

MTN het onlangs ’n oornameaanbod vir Telkom gedoen, sê mense met kennis van die saak.

Die twee is onderskeidelik die tweede en derde grootste mobiele netwerk volgens die getal Suid-Afrikaanse intekenare. Vodacom is die grootste.

Telkom het tot dusver nie belang gestel nie. Die ingeligte mense wou nie hul naam bekend maak nie omdat die gesprekke vertroulik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos