Netflix: ‘Eintlik mag net jou huismaats saam kyk’

akkreditasie
Tyd vir jou eie Netflix-rekening as jy ’n pel s’n gebruik? Foto: Unsplash
Tyd vir jou eie Netflix-rekening as jy ’n pel s’n gebruik? Foto: Unsplash

Netflix wil ’n stokkie daarvoor steek dat sy gebruikers hul rekeninge en wagwoorde deel met ander wat nie in hul huishouding is nie.

Dit blyk dat sommige gebruikers die afgelope week ’n boodskap op hul skerms kry wanneer hulle Netflix oopmaak. Dit lui: “As jy nie by die eienaar van die rekening woon nie, moet jy jou eie rekening kry om aan te hou kyk.”

’n Netflix-woordvoerder het aan die BBC gesê dit is ’n toets wat ontwerp is om te verseker dat net gemagtigde mense Netflix-rekeninge gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos