Nie nét MTN kry kontrak by staat

akkreditasie
Al vier die groot diensverskaffers in Suid-Afrika gaan nou 'n kontrak vir die staat deel.  Foto: Grafika24
Al vier die groot diensverskaffers in Suid-Afrika gaan nou 'n kontrak vir die staat deel. Foto: Grafika24

Anders as wat aanvanklik gedink is, het al vier Suid-Afrika se selfoonmaatskappye ’n sny van die koek gekry vir die lewering van selfoondienste aan staatsamptenare en die staatsdiens.

Dit verskil van die vorige vyf jaar, toe ’n eksklusiewe kontrak aan Vodacom toegeken is.

Dit het Dinsdag in 'n verklaring voorgekom asof MTN alleenlik die kontrak losgeslaan het, maar MTN, Cell C, Telkom en Vodacom het bloot afsonderlik bekend gemaak dat hulle die dienstekontrak, wat as die RT15-2021 bekend staan, van die tesourie gewen het om selfoonkommunikasiedienste aan die regering te verskaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.7%
Rand - Pond
20.73
+0.7%
Rand - Euro
17.25
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.73
-0.1%
Silwer
24.14
-0.1%
Palladium
2,044.50
+2.1%
Platinum
1,047.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,129
-0.1%
Hulpbronne 10
77,296
+0.4%
Industriële 25
95,390
-0.2%
Finansiële 15
15,106
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos