Deel

Rain wil nou ook mobiele dienste aanbied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rain sal waarskynlik ’n ooreenkoms met MTN of Vodacom moet aangaan as hy mobiele dienste wil aanbied.  Foto: Unsplash
Rain sal waarskynlik ’n ooreenkoms met MTN of Vodacom moet aangaan as hy mobiele dienste wil aanbied. Foto: Unsplash

Die maatskappy Rain beplan om sy eie mobiele dienste bekend te stel.

African Rainbow Capital Investments, wat ’n groot belang in Rain besit, het Donderdag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Daarin bevestig hy die 4G- en 5G-netwerkoperateur beplan om sy eie mobiele dienste bekend te stel.

Rain bied tans net data – 4G vir selfone en 4G- en 5G-breëbandtoegang vir wonings in gebiede waar dit dekking het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos