SA open instituut vir kunsmatige intelligensie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kunsmatige Intelligensie-instituut van Suid-Afrika word volgende week gestig as deel van Suid-Afrika se plan om die vierde nywerheidsrewolusie te bevorder.  Foto: Unsplash
Die Kunsmatige Intelligensie-instituut van Suid-Afrika word volgende week gestig as deel van Suid-Afrika se plan om die vierde nywerheidsrewolusie te bevorder. Foto: Unsplash

Suid-Afrika skep ’n instituut vir kunsmatige intelligensie (KI).

Sentrums vir onderrig in dié IT-spesialisveld gaan by die Universiteit van Johannesburg (UJ) en die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) opgerig word.

Khumbudzo Ntshavheni, minister van kommunikasie en digitale tegnologie, prof. Tshilidzi Marwal, visekanselier van UJ, en prof. Tinyiko Maluleke, visekanselier van TUT, doen dié bekendstelling volgende Woensdag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,751.16
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,853.39
-0.2%
Platinum
978.50
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos