SA uitgewers daag Google, Meta voor Mededingingskommissie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Google se hoofkantoor in Manhattan, New York. Foto: Reuters/Andrew Kelly
Google se hoofkantoor in Manhattan, New York. Foto: Reuters/Andrew Kelly

Die eienaars van Suid-Afrika se groot mediahuise gaan saamstaan om Google en Meta (Facebook) uit te daag om vergoed te word vir hul inhoud wat op dié platforms verskyn.

Publisher Support Services (PSS), ’n bedryfsliggaam wat voorheen as Print and Digital Media South Africa (PDMSA) bekend gestaan het, het vandeesweek bekend gemaak hy gaan insette aan die Mededingingskommissie oor dié maatskappye se gedrag in die plaaslike mark lewer.

Dit sal aanstaande maand ingedien word en ’n verhoor sal na verwagting in Februarie 2022 plaasvind as deel van die kommissie se ondersoek na aanlyn platforms in Suid-Afrika. Die kommissie behoort sy verslag met bevindings teen Oktober 2022 uit te reik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos