Samsung, Huawei getuig 1ste op openbare sittings oor aanlyn mededinging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naspers, Takealot, Makro, TFG en verskeie ander groot firmas gaan voorleggings doen oor die stand van aanlyn sakebedrywighede. Foto: iStock
Naspers, Takealot, Makro, TFG en verskeie ander groot firmas gaan voorleggings doen oor die stand van aanlyn sakebedrywighede. Foto: iStock

Die tegnologiereuse Samsung en Huawei was Dinsdag die eerstes wat voorleggings gedoen het in die ondersoek wat moet bepaal of aanlyn platforms in Suid-Afrika goed funksioneer.

Die Mededingingskommissie se openbare sittings oor die ondersoek na aanlyn platforms kan tot 19 November duur.

Huawei het verduidelik hoe sy App Gallery deur die mark beïnvloed word. Huawei is in 2019 genoop om sy eie bedryfstelsel en app-platform te ontwikkel nadat Huawei saam met verskeie ander Chinese maatskappye deur oudpres. Donald Trump van die VSA verbied is om met Amerikaanse maatskappye sake te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos