Skaf TV-lisensies heeltemal af, sê Outa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie het in Julie die publiek en belangstellendes uitgenooi om kommentaar te lewer oor die konsepwetsontwerp op die Suid -Afrikaanse uitsaaikorporasie (SAUK). Kabinet het die publikasie van die SAUK -wetsontwerp op 30 Junie goedgekeur vir openbare kommentaar en konsultasie. Sodra dit wet word, sal die huidige uitsaaiwet van 1999  herroep word. Kommentaartyd het einde Augustus gesluit.

Die SAUK wil hê dat gewone TV-lisensies vervang moet word deur ’n heffing wat elke huishouding betaal – of die mense nou daar televisie kyk of nie.

Dié heffing moet op die moontlikheid om van die SAUK se dienste gebruik te maak eerder as op die werklike gebruik van sy dienste gegrond wees, het die departement van kommunikasie Maandag in die SAUK se voorlegging gehoor.

Die openbare uitsaaier wil dus hê dat die TV-lisensie- model “herdefinieer” word om die staatsdiensuitsaaier ’n beter kans te gee om ’n inkomste te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos