Skilpad of haas? Só vergelyk mobiele netwerke se spoed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mobiele internet is aansienlik vinniger as selfs 18 maande gelede.
Mobiele internet is aansienlik vinniger as selfs 18 maande gelede.

Suid-Afrika se jongste selfoonnetwerk, Rain, is die agteros as dit by spoed kom. Daarteenoor is MTN die Usain Bolt van plaaslike netwerke, met die vinnigste op- en aflaaispoed.

Dié bevindinge is volgens MyBroadband se derde kwartaallikse verslag oor die gehalte van selfoonnetwerke.

Die maatskappy se data is op 306 303 spoedtoetse gegrond wat van 1 Julie tot 30 September deur duisende gebruikers van MyBroadband se Speed Test-app in Suid-Afrika uitgevoer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.7%
Rand - Pond
20.18
+0.3%
Rand - Euro
17.06
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,776.43
+0.7%
Silwer
23.55
+1.7%
Palladium
2,063.00
+1.8%
Platinum
1,055.50
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos